Die SkaatsCast
Skaats de Wet
Straight outta Parow kom die sienings van 'n klompie jongmense wat meer kontroversiëel as die mullet; met meer finesse as Jurie Els en waaay meer nederig as Kanye West. Jip, jy het reggeraai: dit is die Die Avonture van Skaats de Wet. Vyf jongmense van die NeoGen jeugbediening in Parow, Kaapstad kyk na die stuff wat saakmaak vir die Suid Afrikaanse jeuge vandag. Van Jackie Selebi tot Patricia Lewis kyk ons na die lewe in Suid Afrika uit die oë van nuwe generasie Christene. Welkom by die avonture van Skaats de Wet. Check ons groep uit op Facebook. Okay po...
Download ScreenshotsAbout PodLP
PodLP is the leading podcast app for feature phones. With 10M+ installs in nearly every country, PodLP is available for KaiOS on the KaiStore and JioStore, as well as Cloud Phone and Android. If you're interested in promoting "Die SkaatsCast" on PodLP, contact sales@podlp.com.
Screenshots are mockup renders of PodLP for KaiOS. Actual design may vary based on platform, operating system, and app version.